Yirmeyahu 34:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woord wat van יהוה tot Yirmeyahu gekom het toe N’vukhadnetzar, koning van Bavel en sy hele leër, saam met al die koninkryke van die aarde wat onder sy heerskappy is en al die volke teen Yerushalayim en al sy stede oorlog gevoer het en gesê het:

2. “So sê יהוה-God van Yisra’el: ‘Gaan en praat met Tzidkiyahu, koning van Y’hudah en sê vir hom: “So sê יהוה: ‘Let op, Ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Bavel en hy sal dit met vuur verbrand.

Yirmeyahu 34