Yirmeyahu 33:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Het jy nie opgemerk wat hierdie volk praat as hulle sê: ‘Die twee families wat יהוה gekies het, dié het Hy verwerp,’ nie? So verag hulle My volk, hulle is geen nasie meer in hulle oë nie.”

Yirmeyahu 33

Yirmeyahu 33:19-26