Yirmeyahu 32:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hy sal Tzidkiyahu na Bavel vat en hy sal daar wees totdat Ek hom besoek,” verklaar יהוה. “As julle teen die Kasdeërs veg, sal julle nie suksesvol wees nie.’””

Yirmeyahu 32

Yirmeyahu 32:1-13