Yirmeyahu 31:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so sê יהוה: “Sing hardop uit vreugde vir Ya’akov en roep uit oor die hoofde van die nasies; verkondig dit, sing lofprysing en sê: ‘O יהוה, red U volk, wat oorgebly het van Yisra’el.’

Yirmeyahu 31

Yirmeyahu 31:1-9