Yirmeyahu 31:39-40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

39. Die meetlyn sal verder reguit aanloop tot by die heuwel Garev; dan sal dit draai na Go’ah toe.

40. Die hele vallei van die dooie liggame en van die as en al die velde so ver as tot by die spruit Kidron, tot by die hoek van die Perdepoort na die oostekant toe, sal afgesonderd wees tot יהוה; dit sal nie weer uitgeruk of omgegooi word tot in ewigheid nie.”

Yirmeyahu 31