Yirmeyahu 31:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

nie soos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het op dié dag toe Ek hulle aan die hand gevat het om hulle uit die land van Mitzrayim uit te bring nie; My verbond wat húlle verbreek het, alhoewel Ék Meester oor hulle was,” verklaar יהוה.Yeg 37:23; Open 21:3

Yirmeyahu 31

Yirmeyahu 31:22-35