Yirmeyahu 31:24-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Y’hudah en al sy stede sal saam daarin bly, die landbouers en die wat met troppe rondgaan,

25. want Ek versadig die vermoeide een en verfris elkeen wat wegkwyn.”

26. Hiermee het ek wakker geword en opgelet, my slaap was vir my aangenaam.

27. “Let op, daar kom dae,” verklaar יהוה, “wanneer Ek die huis van Yisra’el en die huis van Y’hudah sal besaai met die saad van mense en van diere.

Yirmeyahu 31