Yirmeyahu 31:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Rig vir jouself padtekens op, sit vir jouself padwysers neer; rig jou gedagtes op die hoofpad, die pad waarop jy gegaan het. Kom terug, o maagd van Yisra’el, kom terug na hierdie, jou stede!

Yirmeyahu 31

Yirmeyahu 31:17-30