Luister en hoor die woord van יהוה, o nasies en verkondig in die kuslande wat ver is en sê: “Hy wat Yisra’el verstrooi het, sal hom bymekaarmaak en hom bewaak soos ’n herder sy kudde bewaak,”