Yirmeyahu 30:23-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Let op, die storm van יהוה! Toorn het uitgegaan, ’n kolkende storm! Dit sal oor die koppe van die bose oortreders losbreek.

24. Die ernstige woede van יהוה sal nie terugdraai nie totdat Hy die beplanning van Sy denke uitgevoer en voltooi het; in die laaste dae sal julle dit verstaan.

Yirmeyahu 30