Yirmeyahu 30:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vanuit hulle sal danksegging en die stem van hulle wat feesvier uitgaan en Ek sal hulle vermenigvuldig en hulle sal nie verminder nie; Ek sal hulle ook eer en hulle sal nie gering wees nie.

Yirmeyahu 30

Yirmeyahu 30:13-22