Yirmeyahu 30:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want Ek is by jou,’ verklaar יהוה, ‘om jou te red, want Ek sal al die nasies waarheen Ek jou verstrooi het volkome vernietig, maar vir jou sal Ek nie volkome vernietig nie, maar Ek sal jou regverdiglik tugtig en jou onder geen omstandighede ongestraf laat bly nie,’

Yirmeyahu 30

Yirmeyahu 30:5-13