Yirmeyahu 29:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so sê יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el: ‘Moenie dat julle profete en julle waarsêers wat tussen julle is, julle mislei nie en moenie luister na die drome wat hulle droom nie,

Yirmeyahu 29

Yirmeyahu 29:7-9