Yirmeyahu 29:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is nádat Y’khanyahu, die koning, die koninginmoeder, die hofamptenare, die prinse van Y’hudah en Yerushalayim, die smede en die ambagsmanne, uit Yerushalayim vertrek het.

Yirmeyahu 29

Yirmeyahu 29:1-6