Yirmeyahu 29:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

omdat hulle nie na My woorde geluister het nie,’ verklaar יהוה, ‘wat Ek keer op keer deur My diensknegte, die profete, na hulle gestuur het, maar hulle het nie geluister nie,’ verklaar יהוה.

Yirmeyahu 29

Yirmeyahu 29:18-29