Yirmeyahu 28:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en die profeet Yirmeyahu het gesê: “Dit is waar, mag יהוה so doen; mag יהוה jou woorde wat jy geprofeteer het bevestig om die voorwerpe van die huis van יהוה en al die ballinge uit Bavel na hierdie plek toe terug te bring!

Yirmeyahu 28

Yirmeyahu 28:4-9