Yirmeyahu 28:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Yirmeyahu, die profeet, vir Hananyah, die profeet, gesê: “Luister nou, Hananyah, יהוה het jou nie gestuur nie en jy het hierdie volk in ’n leuen laat vertrou;

Yirmeyahu 28

Yirmeyahu 28:12-17