Yirmeyahu 28:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
En Hananyah het gepraat in die teenwoordigheid van die hele volk en gesê: “So sê יהוה: ‘Net so sal Ek die juk van N’vukhadnetzar, koning van Bavel, binne twee jaar van die nek van al die nasies verbreek.’” Toe het die profeet Yirmeyahu weggegaan.