Yirmeyahu 26:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die amptenare en die hele volk vir die priesters en die profete: “Geen doodsvonnis vir hierdie man nie, want hy het met ons gepraat in die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה, ons God.”

Yirmeyahu 26

Yirmeyahu 26:12-21