Yirmeyahu 26:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die priesters en die profete met die amptenare en met die hele volk gepraat en gesê: “’n Doodsvonnis vir hierdie man, want hy het geprofeteer teen hierdie stad, soos julle met jul ore gehoor het.”

Yirmeyahu 26

Yirmeyahu 26:4-20