Yirmeyahu 25:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom sal jy al hierdie woorde teen hulle profeteer en jy sal vir hulle sê: ‘יהוה sal brul uit die hoogte en Sy stem oplig uit Sy afgesonderde blyplek; Hy sal magtiglik brul teen Sy kudde. Hy sal, soos die druiwetrappers, teen al die inwoners van die aarde uitskreeu.

Yirmeyahu 25

Yirmeyahu 25:22-38