Yirmeyahu 25:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet vir hulle sê: ‘So sê יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el: “Drink, wees dronk, gooi op, val neer en staan nie weer op nie, as gevolg van die swaard wat Ek tussen julle sal instuur.’”

Yirmeyahu 25

Yirmeyahu 25:17-32