Yirmeyahu 25:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en al die vreemde volke, al die konings van die land `Utz, al die konings van die land van die F’lishtyne, selfs Askelon, `Azah, `Ekron en die wat oorgebly het van Ashdod;

Yirmeyahu 25

Yirmeyahu 25:11-26