Yirmeyahu 25:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Toe het ek die beker uit die hand van יהוה gevat en al die volke na wie יהוה my gestuur het maak drink:

18. Yerushalayim en die stede van Y’hudah en sy konings en sy prinse, om van hulle ’n puinhoop te maak, ’n verskrikking, ’n bespotting en ’n vervloeking, soos dit vandag is;

19. Farao, koning van Mitzrayim, sy diensknegte, sy prinse en sy hele volk

Yirmeyahu 25