Yirmeyahu 25:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woord wat tot Yirmeyahu gekom het aangaande die hele volk van Y’hudah, in die vierde jaar van Y’hoyakim, die seun van Yoshiyahu, koning van Y’hudah; dit was die eerste jaar van N’vukhadnetzar, koning van Bavel;

2. wat Yirmeyahu, die profeet, aan die hele volk van Y’hudah en al die inwoners van Yerushalayim meegedeel en gesê het:

Yirmeyahu 25