Yirmeyahu 24:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het יהוה vir my gesê: “Wat sien jy, Yirmeyahu?” Ek het geantwoord: “Vye; die goeie vye is baie goed en die slegtes baie sleg. So vrot, dit is te sleg om te eet.”

Yirmeyahu 24

Yirmeyahu 24:1-10