Yirmeyahu 23:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As julle sê: ‘Die geestesopenbaring van יהוה!’ Sekerlik, so sê יהוה: ‘Omdat julle hierdie woord gesê het: “Die geestesopenbaring van יהוה!” het Ek ook na julle gestuur met die woorde: ‘Julle mag nie sê: “Die geestesopenbaring van יהוה” nie;’

Yirmeyahu 23

Yirmeyahu 23:28-40