Yirmeyahu 23:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, Ek is teen hulle wat valse drome profeteer,” verklaar יהוה, “en dit vertel en My volk verlei deur hulle valshede en hulle waaghalsige grootpratery; tog het Ek hulle nie gestuur of beveel nie en ook het hulle vir hierdie volk nie die minste voordeel gebring nie,” verklaar יהוה.

Yirmeyahu 23

Yirmeyahu 23:27-40