Yirmeyahu 23:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die woede van יהוה sal nie terugdraai totdat Hy Sy doel en die planne van Sy wil uitgevoer het nie; in die laaste dae sal julle dit duidelik verstaan.

Yirmeyahu 23

Yirmeyahu 23:16-27