Yirmeyahu 22:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so sê יהוה aangaande die huis van die koning van Y’hudah: “Jy is soos Gil’ad vir My, soos die top van L’vanon. Tog sal Ek jou sekerlik maak soos ’n wildernis, stede wat nie bewoon word nie!

Yirmeyahu 22

Yirmeyahu 22:1-13