Yirmeyahu 22:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
So sê יהוה: “Skryf hierdie man op as kinderloos, ’n man wat nie voorspoedig sal wees in sy dae nie, want niemand van sy nageslag sal voorspoedig wees en sit op die troon van Dawid of heers oor Y’hudah nie.”Mal 2