Yirmeyahu 22:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

so sê יהוה: “Gee regverdige oordeel en doen onpartydige opregtheid en red die wat beroof is uit die hand van sy onderdrukker; moet ook nie die vreemdeling, die wees en die weduwee verkeerd, of met geweld behandel nie en moenie onskuldige bloed in hierdie plek vergiet nie,

Yirmeyahu 22

Yirmeyahu 22:1-10