Is hierdie man, Koniyahu, ’n veragte, verbrokkelde houer, of is hy ’n onbegeerlike voorwerp? Waarom is hy en sy geslag weggeslinger en weggegooi na ’n land wat hulle nie geken het nie?”