Yirmeyahu 22:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê daarom aangaande Y’hoyakim, die seun van Yoshiyahu, koning van Y’hudah: “Hulle sal nie oor hom rou nie: ‘Ag, my broer!’ of ‘ag, suster!’ nie. Hulle sal nie oor hom rou nie: ‘Ag, vir die meester!’ of ‘ag, vir sy majesteit!’ nie.2 Kon 24:6

Yirmeyahu 22

Yirmeyahu 22:16-26