Yirmeyahu 22:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so sê יהוה aangaande Shallum, die seun van Yoshiyahu, koning van Y’hudah, wat in die plek van sy vader Yoshiyahu koning geword het, wat uit hierdie plek uitgegaan het: “Hy sal nooit hierheen terugkom nie,2 Kon 23:31-34

Yirmeyahu 22

Yirmeyahu 22:2-17