Yirmeyahu 21:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘So sê יהוה, die God van Yisra’el: “Let op, Ek is op die punt om die oorlogswapens wat in julle hande is, waarmee julle oorlog voer teen die koning van Bavel en teen die Kasdeërs wat julle buite die muur beleër, terug te draai en Ek sal dit in die middel van hierdie stad versamel.

Yirmeyahu 21

Yirmeyahu 21:1-7