Yirmeyahu 20:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As ek egter sê: “Ek sal Hom nie onthou of meer in Sy Naam (Karakter en Outoriteit) praat nie,” dan word dit soos ’n brandende vuur in my verstand, wil en emosie wat in my gebeente opgesluit is en ek is moeg daarvan om dit in te hou, ek kan dit nie uithou nie,

Yirmeyahu 20

Yirmeyahu 20:1-18