Yirmeyahu 2:36-37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

36. Hoekom loop jy so baie rond en verander jou pad? Jy sal ook deur Mitzrayim beskaamd gemaak word soos jy deur Ashur beskaamd gemaak is.

37. Ja, jy sal vernederd van hom af weggaan, want יהוה is kwaad vir hulle waarop jy jou vertroue geplaas het en jy sal nie met hulle voorspoedig wees nie.”

Yirmeyahu 2