Yirmeyahu 2:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jou voete is moeg, want hulle is nie beslaan nie en jou keel droog van die dors, maar jy het gesê: ‘Ek het sterk geword en is nie bereid om te erken en om te draai nie, want ek het vreemdes liefgehad en sal agter hulle aan loop.’

Yirmeyahu 2

Yirmeyahu 2:18-30