Yirmeyahu 2:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans het Ek jou geplant as ’n keur wingerdstok, ’n heeltemal betroubare saad. Hoe het jy jouself dan voor My verander in die minderwaardige lote van ’n vreemde wingerdstok?

Yirmeyahu 2

Yirmeyahu 2:17-24