Yirmeyahu 19:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en sê: “Hoor die woord van יהוה, o konings van Y’hudah en inwoners van Yerushalayim! So sê יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el: “Let op, Ek is op die punt om ’n katastrofe oor hierdie plek te bring sodat elkeen wat dit hoor, se ore sal tuit.

Yirmeyahu 19

Yirmeyahu 19:1-12