Yirmeyahu 19:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en vir hulle sê: ‘So sê יהוה-Tzva’ot: “Net so sal Ek hierdie volk en hierdie stad verbreek, soos ’n mens ’n pottebakker se houer breek, wat nie meer heelgemaak kan word nie en hulle sal in Tofet begrawe omdat daar geen ander plek sal wees om te begrawe nie.

Yirmeyahu 19

Yirmeyahu 19:4-15