Yirmeyahu 18:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Kan Ek nie soos hierdie pottebakker met julle maak nie, o huis van Yisra’el?” verklaar יהוה. “Let op, soos die klei in die hand van die pottebakker, so is julle in My hand, o huis van Yisra’el!

Yirmeyahu 18

Yirmeyahu 18:5-10