Yirmeyahu 17:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat my betref, ek het U nie aangepor om boosheid te bring nie en ek het ook nie enige man se ongelukkige dag begeer nie; U weet self dat dit wat uit my lippe uitgegaan het, in U Teenwoordigheid was.

Yirmeyahu 17

Yirmeyahu 17:8-26