Yirmeyahu 17:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

O יהוה, die Verwagting van Yisra’el! Almal wat U verlaat, sal beskaam word; wie op die aarde wegdraai sal opgeskryf word omdat hulle יהוה, die Fontein van lewende water, verlaat het.

Yirmeyahu 17

Yirmeyahu 17:3-22