Yirmeyahu 17:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos ’n patrys wat eiers uitbroei wat hy nie gelê het nie, so is hy wat ’n fortuin maak, maar onregverdig; in die middel van sy dae sal dit hom verlaat en aan die einde sal hy ’n dwaas wees.”

Yirmeyahu 17

Yirmeyahu 17:5-17