Yirmeyahu 16:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan moet jy vir hulle sê: ‘Omdat julle vaders My verlaat het,’ verklaar יהוה, ‘en ander gode gevolg en hulle gedien en neergebuig het voor hulle, maar My het hulle verlaat en nie My wet gehou nie.

Yirmeyahu 16

Yirmeyahu 16:3-14