Yirmeyahu 15:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal hulle uitwan met ’n hooivurk in die stede van die land. Ek het hulle van kinders ontneem. Ek het My volk vernietig, tog het hulle nie berou gehad en omgedraai van hulle lewenswyses nie.

Yirmeyahu 15

Yirmeyahu 15:1-12