Yirmeyahu 14:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Het U Y’hudah heeltemal verwerp? Of het U Tziyon verafsku? Waarom het U ons geslaan sodat ons verby genesing is? Ons het gewag op vrede, maar niks goeds het gekom nie en op ’n tyd van genesing, maar let op, verskrikking!

Yirmeyahu 14

Yirmeyahu 14:10-22