Yirmeyahu 13:26-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. So sal Ek ook jou rompe oplig oor jou gesig sodat jou skande ontbloot en gesien kan word.

27. Ek het jou owerspel en jou wellus, die onkuisheid van jou prostitusie en jou verwerplikhede op die heuwels in die wildernis gesien. Wee jou, Yerushalayim, want jy is onwillig om gereinig te word! Hoe lank voordat jy sal erken en berou hê?”

Yirmeyahu 13